Frank Dillane

Frank Dillane
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frank Stephenson Dillane
Geboorte 21 April 1991 (1991-04-21)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Frank Dillane (gebore 21 April 1991) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Half-Blood Prince (2009) en In the Heart of the Sea (2015), en in die televisiereekse Fear the Walking Dead (2015) en Sense8 (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy